Olifant Patroon - PDF Patroon

by Yarn Over With Natasha

Olifant Patroon - PDF Patroon

Arloe die olifant kan maklik gemaak word met Velvet wol vir 'n groter plush speelding of met 4-draad katoen om dit deel van 'n baba-mobiel te maak. Hierdie grote amigurumi is perfek vir jou volgende mark; ek het 'n paar vir my mark gemaak en mense is mal oor hulle.

►Hierdie is gelys as'n oorspronklike PDF-patroon - geskryf in Afrikaans- om jou safari-dier te maak.
Die patroon bevat nie die basiese stappe om amigurumi te hekel nie – jy moet reeds die basiese kennis hê – hoewel ek wel 'n paar wenke deel om jou te help.

►Die olifant in hierdie patroon is gemaak met DK wol, maar die speelgoed kan ook met kismet Velvet yarn of Alize gemaak word, die patroon dui aan hoeveel bolle van elk jy gaan nodig he.
►Patroon sluit instruksies met baie foto verwysings in om jou stap-vir-stap te lei om die hekel-speelding te maak.
→ Wat jy sal ontvang in die patroon ←

Jy sal een PDF ontvang na die aankoop van hierdie patroon
Arloe die olifant
BELANGRIK: Hierdie patroon is slegs vir persoonlike gebruik. Jy het NIE toestemming om hierdie patroon te herkopieer, herskryf of te versprei in enige vorm as jou eie of andersins nie. Jy mag NIE my patrone herverkoop nie, maar jy is welkom om enige van die items wat met my patrone gemaak is, te verkoop!

R115.00

Pattern details

  • Crochet Craft
  • Amigurumi Project type
  • US Terminology Terminology
  • English Language
  • Instant digital download (PDF)
  • Secure payment via PayPal
  • Support directly from the designer
Updated

Reviews

No written reviews yet. Be the first!

Yarn Over With Natasha
About the designer

Yarn Over With Natasha

Hi, I'm Natasha, Owner and designer of Yarn Over with Natasha, Amigurumi patterns, and more... Follow me on social media to see what creative ventures I'm working on.